Thursday 17 January 2013

Wedding | Morne & Christa

08-12-2012

Morne en Christa is geseen met 'n bietjie reen op hulle troudag.  Die donker wolke het die bruid benoud gehad vir 'n oomblik maar die ligte druppels was baie welkom op hierdie mooi dag. 


Die pragtige oomblikke van hierdie paartjie is vasgevang net toe die son se strale deur dring met die wolke wat vir ons oop maak.  Die perfekte lig en die berg van die laeveld het so mooi saam gespeel.


Dit was 'n perfekte dag en 'n baie mooi troue.  Julle begin julle lewens met soveel passie en liefde.. Geniet elke oomblik daarvan!


Baie dankie dat ek deel kon wees van julle spesiale dag!  Dit was vir my 'n voorreg en 'n groot plezier.


Geniet die fotos xx
Louisette








































1 comment: